30 Maar as Jehovah iets nuuts skep+ en die grond sy mond oopmaak en hulle verswelg+ met alles wat aan hulle behoort en hulle lewend in Sjeool afdaal,+ dan sal julle vir seker weet dat hierdie manne Jehovah met minagting bejeën het.”+
14 Daarom het Sjeool sy siel ruim gemaak en sy mond oneindig wyd oopgemaak;+ en wat pragtig is in die stad, ook sy menigte en sy rumoer en die een wat uitgelate is, sal beslis daarin afdaal.+