6 Kyk! Ek staan daar voor jou op die rots in Horeb. En jy moet op die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk moet dit drink.”+ Toe het Moses dit gedoen voor die oë van die ouer manne van Israel.
11 Daarop het Moses sy hand opgehef en die groot rots twee keer met sy staf geslaan; en baie water het begin uitkom, en die vergadering en hulle pakdiere het begin drink.+