Eksodus 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kyk! Ek staan daar voor jou op die rots in Horeb. En jy moet op die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk moet dit drink.”+ Toe het Moses dit gedoen voor die oë van die ouer manne van Israel.
6 Kyk! Ek staan daar voor jou op die rots in Horeb. En jy moet op die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk moet dit drink.”+ Toe het Moses dit gedoen voor die oë van die ouer manne van Israel.