-
Eksodus 7:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 Daarna het Jehovah vir Moses gesê: “Sê vir Aäron: ‘Neem jou staf en steek jou hand+ uit oor die waters van Egipte, oor hulle riviere, oor hulle Nylkanale en oor hulle rietpoele+ en oor al hulle opgedamde waters, sodat dit bloed word.’ En daar sal beslis bloed wees in die hele Egipteland en in die houthouers en in die kliphouers.”
-