Psalm 76:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 U—vreesinboesemend is u,+En wie kan voor u standhou weens die sterkte van u toorn?+ Jesaja 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Serafs het bo hom gestaan.+ Elkeen het ses vlerke gehad. Met twee vlerke het hy sy gesig bedek,+ en met twee het hy sy voete bedek, en met twee het hy rondgevlieg.
2 Serafs het bo hom gestaan.+ Elkeen het ses vlerke gehad. Met twee vlerke het hy sy gesig bedek,+ en met twee het hy sy voete bedek, en met twee het hy rondgevlieg.