2 Samuel 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat my liefderyke goedhartigheid betref, dit sal nie van hom wyk soos ek dit verwyder het van Saul,+ wat ek weens jou verwyder het nie. 1 Konings 11:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En die een stam+ sal syne bly ter wille van my kneg Dawid+ en ter wille van Jerusalem,+ die stad wat ek uit al die stamme van Israel gekies het. 1 Konings 11:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En aan sy seun sal ek een stam gee, sodat my kneg Dawid altyd ’n lamp voor my kan hê in Jerusalem,+ die stad wat ek vir my uitgekies het om my naam daar te vestig.+
15 Wat my liefderyke goedhartigheid betref, dit sal nie van hom wyk soos ek dit verwyder het van Saul,+ wat ek weens jou verwyder het nie.
32 En die een stam+ sal syne bly ter wille van my kneg Dawid+ en ter wille van Jerusalem,+ die stad wat ek uit al die stamme van Israel gekies het.
36 En aan sy seun sal ek een stam gee, sodat my kneg Dawid altyd ’n lamp voor my kan hê in Jerusalem,+ die stad wat ek vir my uitgekies het om my naam daar te vestig.+