Genesis 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En God het verder gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek versamel word en laat die droë grond verskyn.”+ En dit was so. Genesis 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het God gedink aan+ Noag en aan al die wilde diere en al die mak diere wat saam met hom in die ark was,+ en God het ’n wind oor die aarde laat gaan, en die waters het begin sak.+
9 En God het verder gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek versamel word en laat die droë grond verskyn.”+ En dit was so.
8 Daarna het God gedink aan+ Noag en aan al die wilde diere en al die mak diere wat saam met hom in die ark was,+ en God het ’n wind oor die aarde laat gaan, en die waters het begin sak.+