Genesis 12:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het Jehovah Farao en sy huis met groot plae getref+ weens Sarai, Abram se vrou.+ Genesis 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarop het God in die nag in ’n droom by Abimeʹleg gekom en vir hom gesê: “Kyk, jy is so goed as dood weens die vrou wat jy geneem het,+ aangesien sy aan ’n ander eienaar as vrou behoort.”+
3 Daarop het God in die nag in ’n droom by Abimeʹleg gekom en vir hom gesê: “Kyk, jy is so goed as dood weens die vrou wat jy geneem het,+ aangesien sy aan ’n ander eienaar as vrou behoort.”+