Eksodus 14:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En hy het die wiele van hulle strydwaens aanhoudend laat uitval sodat hulle dit met moeite gestuur het;+ en die Egiptenaars het begin sê: “Laat ons wegvlug van enige kontak met Israel, want Jehovah veg beslis vir hulle teen die Egiptenaars.”+
25 En hy het die wiele van hulle strydwaens aanhoudend laat uitval sodat hulle dit met moeite gestuur het;+ en die Egiptenaars het begin sê: “Laat ons wegvlug van enige kontak met Israel, want Jehovah veg beslis vir hulle teen die Egiptenaars.”+