1 Konings 9:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En Hiram het deurentyd sy knegte op die vloot skepe gestuur,+ seemanne wat die see ken, saam met die knegte van Salomo. Esegiël 27:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “‘“In groot waters het jou roeiers jou gebring.+ Die oostewind het jou in die hart van die oop see gebreek.+
27 En Hiram het deurentyd sy knegte op die vloot skepe gestuur,+ seemanne wat die see ken, saam met die knegte van Salomo.
26 “‘“In groot waters het jou roeiers jou gebring.+ Die oostewind het jou in die hart van die oop see gebreek.+