2 Konings 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 want só het Jehovah gesê: “Julle sal geen wind sien nie, en julle sal geen stortreën sien nie; tog sal hierdie stroomvallei vol water word,+ en julle sal beslis daaruit drink,+ julle en julle vee en julle mak diere.”’
17 want só het Jehovah gesê: “Julle sal geen wind sien nie, en julle sal geen stortreën sien nie; tog sal hierdie stroomvallei vol water word,+ en julle sal beslis daaruit drink,+ julle en julle vee en julle mak diere.”’