2 Samuel 15:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Verder het Absalom, toe hy die offerandes bring, Agitoʹfel,+ die Giloniet,+ Dawid se raadgewer,+ uit sy stad Gilo+ laat roep. En die sameswering+ het al hoe sterker geword, en die mense by Absalom het voortdurend in getal toegeneem.+ 2 Samuel 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat Absalom en al die manskappe, die manne van Israel, betref, hulle het in Jerusalem ingegaan;+ en Agitoʹfel+ was by hom.
12 Verder het Absalom, toe hy die offerandes bring, Agitoʹfel,+ die Giloniet,+ Dawid se raadgewer,+ uit sy stad Gilo+ laat roep. En die sameswering+ het al hoe sterker geword, en die mense by Absalom het voortdurend in getal toegeneem.+
15 Wat Absalom en al die manskappe, die manne van Israel, betref, hulle het in Jerusalem ingegaan;+ en Agitoʹfel+ was by hom.