7Toe het die manne van Kirʹjat-Jeaʹrim+ gekom en die ark van Jehovah geneem en dit in die huis van Abinaʹdab+ op die heuwel ingebring, en hulle het sy seun Eleaʹsar geheilig om die ark van Jehovah te bewaak.
6 En Dawid en die hele Israel het opgegaan na Baʹäla,+ na Kirʹjat-Jeaʹrim, wat aan Juda behoort, om daarvandaan die ark op te bring van die ware God, Jehovah, wat op die gerubs sit,+ waaroor sy naam uitgeroep is.