Matteus 27:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Hy het sy vertroue in God gestel; laat Hy hom nou red+ as Hy hom wil hê, want hy het gesê: ‘Ek is God se Seun.’”+ Lukas 23:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En die volk het gestaan en toekyk.+ Maar die heersers het hom uitgelag en gesê: “Ander het hy gered; laat hy homself red+ as hy die Christus van God, die Uitverkorene, is.”+
43 Hy het sy vertroue in God gestel; laat Hy hom nou red+ as Hy hom wil hê, want hy het gesê: ‘Ek is God se Seun.’”+
35 En die volk het gestaan en toekyk.+ Maar die heersers het hom uitgelag en gesê: “Ander het hy gered; laat hy homself red+ as hy die Christus van God, die Uitverkorene, is.”+