Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En in dié dag+ sal jy beslis sê: “Ek sal u dank, o Jehovah, want hoewel u vertoornd op my geword het, het u toorn geleidelik gewyk,+ en u het my vertroos.+

  • Jesaja 54:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 In ’n vloed van verontwaardiging het ek my aangesig vir net ’n oomblik vir jou verberg,+ maar met liefderyke goedhartigheid tot onbepaalde tyd sal ek jou barmhartig wees”,+ het jou Terugkoper,+ Jehovah, gesê.

  • 2 Korintiërs 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want al is die verdrukking kortstondig+ en lig, bewerk dit vir ons ’n heerlikheid wat van al hoe meer oortreffende gewig en ewig is;+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel