Lukas 23:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En Jesus het met ’n harde stem geroep en gesê: “Vader, in u hande vertrou ek my gees toe.”+ Toe hy dit gesê het, het hy die laaste asem uitgeblaas.+ Handelinge 7:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 En hulle het aangehou om Steʹfanus met klippe te gooi terwyl hy gesmeek en gesê het: “Here Jesus, ontvang my gees.”+
46 En Jesus het met ’n harde stem geroep en gesê: “Vader, in u hande vertrou ek my gees toe.”+ Toe hy dit gesê het, het hy die laaste asem uitgeblaas.+
59 En hulle het aangehou om Steʹfanus met klippe te gooi terwyl hy gesmeek en gesê het: “Here Jesus, ontvang my gees.”+