Spreuke 25:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Het jy heuning gevind?+ Eet tot jy genoeg het, sodat jy nie te veel daarvan neem en dit moet uitbraak nie.+ Hooglied van Salomo 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Ek het in my tuin gekom,+ o my suster,+ my bruid.+ Ek het my mirre+ saam met my speserye gepluk. Ek het my heuningkoek saam met my heuning geëet;+ ek het my wyn saam met my melk gedrink.” “Eet, o vriende! Drink en word dronk van liefdesblyke!”+ Matteus 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar hierdie Johannes het klere van kameelhaar+ gedra en ’n leergordel+ om sy lendene; ook was sy voedsel sprinkane+ en wilde heuning.+
16 Het jy heuning gevind?+ Eet tot jy genoeg het, sodat jy nie te veel daarvan neem en dit moet uitbraak nie.+
5 “Ek het in my tuin gekom,+ o my suster,+ my bruid.+ Ek het my mirre+ saam met my speserye gepluk. Ek het my heuningkoek saam met my heuning geëet;+ ek het my wyn saam met my melk gedrink.” “Eet, o vriende! Drink en word dronk van liefdesblyke!”+
4 Maar hierdie Johannes het klere van kameelhaar+ gedra en ’n leergordel+ om sy lendene; ook was sy voedsel sprinkane+ en wilde heuning.+