Spreuke 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Gaan na die mier,+ jou luiaard;+ kyk na sy weë en word wys. Spreuke 22:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die luiaard het gesê:+ “Daar is ’n leeu buite!+ Ek sal op die openbare pleine vermoor word!”