16 En hy het hom afgeneem,+ en kyk, hulle was wanordelik oor die oppervlak van die hele land versprei terwyl hulle geëet en gedrink en feesgevier het+ weens die hele groot buit wat hulle uit die land van die Filistyne en die land van Juda geneem het.+