Spreuke 6:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Iemand wat met ’n vrou egbreuk pleeg, het nie ’n verstandige hart nie;+ hy wat dit doen, stort sy eie siel in die verderf.+ Spreuke 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Wie onervare is, laat hom hierheen uitdraai.”+ En wie nie ’n verstandige hart het nie+—sy het ook vir hom gesê:
32 Iemand wat met ’n vrou egbreuk pleeg, het nie ’n verstandige hart nie;+ hy wat dit doen, stort sy eie siel in die verderf.+
16 “Wie onervare is, laat hom hierheen uitdraai.”+ En wie nie ’n verstandige hart het nie+—sy het ook vir hom gesê: