Spreuke 20:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Weens die winter sal die luiaard nie ploeg nie;+ hy sal in die oestyd bedel, maar daar sal niks wees nie.+ Prediker 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Deur groot luiheid sak die balkwerk in, en deur slapheid van die hande lek die huis.+
4 Weens die winter sal die luiaard nie ploeg nie;+ hy sal in die oestyd bedel, maar daar sal niks wees nie.+