2 Uiteindelik het hy vir hulle gesê: “Wat het ek dan nou in vergelyking met julle gedoen?+ Is die oesoorblyfsels van Eʹfraim+ nie beter as die druiweoes van Abiëser+ nie?
33 En mag jou verstandigheid geseënd wees,+ en mag jy geseënd wees wat my vandag daarvan weerhou het om bloedskuldig te word+ en my eie hand tot my redding te laat kom.+