Spreuke 21:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hy wat regverdigheid en liefderyke goedhartigheid nastreef,+ sal die lewe, regverdigheid en heerlikheid vind.+ Jesaja 26:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die pad van die regverdige is regskapenheid.+ Omdat u reg is, sal u die weg van ’n regverdige gelykmaak.+ Johannes 3:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die Vader het die Seun lief+ en het alles in sy hand gegee.+
21 Hy wat regverdigheid en liefderyke goedhartigheid nastreef,+ sal die lewe, regverdigheid en heerlikheid vind.+
7 Die pad van die regverdige is regskapenheid.+ Omdat u reg is, sal u die weg van ’n regverdige gelykmaak.+