Spreuke 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Soos asyn vir die tande en soos rook vir die oë, so is die luiaard vir dié wat hom uitstuur.+ Spreuke 26:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die luiaard het gesê: “Daar is ’n jong leeu op die pad, ’n leeu op die openbare pleine.”+