Spreuke 10:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Vir die sot is dit soos vermaak om losbandig te wees,+ maar wysheid is vir die man met onderskeidingsvermoë.+ Spreuke 26:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 so is die man wat sy medemens bedrieg het en gesê het: “Het ek nie pret gehad nie?”+ Prediker 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die hart van die wyses is in die huis van rou,+ maar die hart van die sotte is in die huis van blydskap.+
23 Vir die sot is dit soos vermaak om losbandig te wees,+ maar wysheid is vir die man met onderskeidingsvermoë.+
4 Die hart van die wyses is in die huis van rou,+ maar die hart van die sotte is in die huis van blydskap.+