7 Toe Josef sy broers sien, het hy hulle dadelik herken, maar hy het hom onherkenbaar gemaak vir hulle.+ Daarom het hy hulle hard aangespreek en vir hulle gesê: “Waar kom julle vandaan?” waarop hulle gesê het: “Uit die land Kanaän om voedsel te koop.”+
10 Hierop het Nabal Dawid se knegte geantwoord en gesê: “Wie is Dawid,+ en wie is die seun van Isai? Deesdae het die knegte wat wegbreek, elkeen van sy heer af, baie geword.+