Matteus 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Sorg dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want ek sê vir julle dat hulle engele+ in die hemel altyd die aangesig aanskou van my Vader wat in die hemel is.+ Lukas 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Sagariʹa het vir die engel gesê: “Hoe kan ek hiervan seker wees? Want ek is bejaard+ en my vrou is op ver gevorderde leeftyd.”
10 Sorg dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want ek sê vir julle dat hulle engele+ in die hemel altyd die aangesig aanskou van my Vader wat in die hemel is.+
18 En Sagariʹa het vir die engel gesê: “Hoe kan ek hiervan seker wees? Want ek is bejaard+ en my vrou is op ver gevorderde leeftyd.”