Job 14:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Sy seuns word geëer, maar hy weet dit nie;+En hulle word onbeduidend, maar hy gee nie ag op hulle nie. Spreuke 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Moet jou nie op die dag van môre beroem nie,+ want jy weet nie wat ’n dag sal oplewer nie.+ Prediker 8:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want niemand weet wat sal gebeur nie,+ want wie kan vir hom vertel presies hoe dit sal gebeur? Jakobus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 terwyl julle nie weet wat julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+
21 Sy seuns word geëer, maar hy weet dit nie;+En hulle word onbeduidend, maar hy gee nie ag op hulle nie.
14 terwyl julle nie weet wat julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+