Spreuke 18:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Het iemand ’n goeie vrou gevind?+ Hy het iets goeds gevind,+ en hy verkry welwillendheid van Jehovah.+ Spreuke 31:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Wie kan ’n bekwame vrou vind?+ Haar waarde is baie meer as dié van korale.
22 Het iemand ’n goeie vrou gevind?+ Hy het iets goeds gevind,+ en hy verkry welwillendheid van Jehovah.+