Lukas 17:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 hulle het geëet, hulle het gedrink, manne het getrou, vroue is in die huwelik gegee, tot op daardie dag toe Noag in die ark ingegaan het en die vloed gekom en hulle almal vernietig het.+ Lukas 17:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Maar op die dag dat Lot uit Sodom uitgekom het, het dit vuur en swael uit die hemel gereën en hulle almal vernietig.+
27 hulle het geëet, hulle het gedrink, manne het getrou, vroue is in die huwelik gegee, tot op daardie dag toe Noag in die ark ingegaan het en die vloed gekom en hulle almal vernietig het.+
29 Maar op die dag dat Lot uit Sodom uitgekom het, het dit vuur en swael uit die hemel gereën en hulle almal vernietig.+