Spreuke 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie wys word in jou eie oë nie.+ Vrees Jehovah en wyk af van die kwaad.+ Spreuke 26:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Antwoord ’n sot volgens sy dwaasheid, sodat hy nie ’n wyse in sy eie oë word nie.+