Prediker 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Kyk! Die beste ding wat ek gesien het, wat mooi is, is dat iemand eet en drink en die goeie sien vir al sy harde werk+ waarmee hy hard werk onder die son gedurende die getal van sy lewensdae wat die ware God hom gegee het, want dit is sy deel.
18 Kyk! Die beste ding wat ek gesien het, wat mooi is, is dat iemand eet en drink en die goeie sien vir al sy harde werk+ waarmee hy hard werk onder die son gedurende die getal van sy lewensdae wat die ware God hom gegee het, want dit is sy deel.