Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 48:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Israel se oë was dof van ouderdom.+ Hy kon nie sien nie. Gevolglik het hy hulle na aan hom gebring, en toe het hy hulle gesoen en hulle omhels.+

  • Jesaja 59:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ons bly rondtas na die muur net soos blindes, en soos dié wat geen oë het nie, bly ons rondtas.+ Ons het op die middaguur gestruikel net soos in die aandskemering; onder dié wat fris is, is ons net soos dooies.+

  • Matteus 9:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Toe het hy hulle oë aangeraak+ en gesê: “Laat dit vir julle gebeur volgens julle geloof.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel