Spreuke 25:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die eer van God is die geheimhouding van ’n saak,+ en die eer van konings is die naspeuring van ’n saak.+ Lukas 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 het ek, omdat ek alles van die begin af noukeurig nagespeur het, my ook voorgeneem om dit in logiese volgorde+ aan u te skryf, hoogedele+ Teoʹfilus,+
2 Die eer van God is die geheimhouding van ’n saak,+ en die eer van konings is die naspeuring van ’n saak.+
3 het ek, omdat ek alles van die begin af noukeurig nagespeur het, my ook voorgeneem om dit in logiese volgorde+ aan u te skryf, hoogedele+ Teoʹfilus,+