Genesis 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 In die seshonderdste jaar van Noag se lewe, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die maand, op dié dag is al die fonteine van die groot waterdiepte oopgebreek en is die sluise van die hemel geopen.+ Spreuke 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daar is die wreedheid van woede, ook die vloed van toorn,+ maar wie kan voor jaloesie standhou?+
11 In die seshonderdste jaar van Noag se lewe, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die maand, op dié dag is al die fonteine van die groot waterdiepte oopgebreek en is die sluise van die hemel geopen.+