Jesaja 24:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarom sal hulle Jehovah in die streek van die lig+ verheerlik,+ op die eilande van die see die naam van Jehovah,+ die God van Israel. Jesaja 24:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En die volmaan het verleë geword, en die gloeiende son het beskaamd geword,+ want Jehovah van die leërs het koning geword+ op die berg Sion+ en in Jerusalem en voor sy bejaarde manne met heerlikheid.+ Jesaja 62:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy moet ’n pragtige kroon in die hand van Jehovah word,+ en ’n koninklike tulband in die palm van jou God.
15 Daarom sal hulle Jehovah in die streek van die lig+ verheerlik,+ op die eilande van die see die naam van Jehovah,+ die God van Israel.
23 En die volmaan het verleë geword, en die gloeiende son het beskaamd geword,+ want Jehovah van die leërs het koning geword+ op die berg Sion+ en in Jerusalem en voor sy bejaarde manne met heerlikheid.+
3 En jy moet ’n pragtige kroon in die hand van Jehovah word,+ en ’n koninklike tulband in die palm van jou God.