Jesaja 13:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Babilon, die sieraad van die koninkryke,+ die prag van die trots van die Galdeërs,+ sal word soos toe God Sodom en Gomorʹra verwoes het.+ Jesaja 14:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “En ek sal teen hulle opstaan”,+ is die woord van Jehovah van die leërs. “En ek sal van Babilon naam+ en oorblyfsel en nakomeling en nageslag+ uitroei”, is die woord van Jehovah. Jesaja 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En kyk nou, daar kom ’n strydwa met manne, met ’n span perde!”+ En hy het begin spreek en gesê: “Dit het geval! Babilon het geval,+ en al die gesnede beelde van sy gode het Hy teen die grond verbrysel!”+
19 En Babilon, die sieraad van die koninkryke,+ die prag van die trots van die Galdeërs,+ sal word soos toe God Sodom en Gomorʹra verwoes het.+
22 “En ek sal teen hulle opstaan”,+ is die woord van Jehovah van die leërs. “En ek sal van Babilon naam+ en oorblyfsel en nakomeling en nageslag+ uitroei”, is die woord van Jehovah.
9 En kyk nou, daar kom ’n strydwa met manne, met ’n span perde!”+ En hy het begin spreek en gesê: “Dit het geval! Babilon het geval,+ en al die gesnede beelde van sy gode het Hy teen die grond verbrysel!”+