26 “‘Want onder my volk is goddeloses gevind.+ Hulle bly loer, soos wanneer voëlvangers neerbuk.+ Hulle het ’n verderflike valstrik gestel. Hulle vang mense.
3 Hulle hande is op die kwaad, om dit goed te doen;+ die vors vra iets, en hy wat regspreek, doen dit vir die beloning,+ en die vername man spreek die begeerte van sy siel uit, ja, sy eie begeerte;+ en hulle vleg dit ineen.