Jesaja 66:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “En hulle sal uitgaan en die lyke aanskou van die mense wat teen my oortree het;+ want die wurms op hulle sal nie sterf nie en hulle vuur sal nie uitgeblus word nie,+ en hulle moet iets afstootliks vir alle vlees word.”+
24 “En hulle sal uitgaan en die lyke aanskou van die mense wat teen my oortree het;+ want die wurms op hulle sal nie sterf nie en hulle vuur sal nie uitgeblus word nie,+ en hulle moet iets afstootliks vir alle vlees word.”+