2 “Maak die plek van jou tent wyer.+ En laat hulle die tentdoeke van jou grootse woning uitspan. Moenie terughou nie. Verleng jou tenttoue en maak jou tentpenne sterk.+
20 My tent is geplunder, en al my tenttoue is in twee gebreek.+ My kinders het van my af weggegaan, en hulle is nie meer daar nie.+ Daar is niemand meer wat my tent uitspan of my tentdoeke oprig nie.