13 En Hiskiʹa het na hulle geluister en hulle sy hele skathuis+ gewys, die silwer en die goud+ en die balsemolie+ en die goeie olie en sy wapenhuis en alles wat onder sy skatte te vinde was. Daar was niks in sy huis en in sy hele ryk wat Hiskiʹa hulle nie gewys het nie.+