7 Het u, o ons God,+ nie die inwoners van hierdie land voor u volk Israel uit verdryf+ en dit toe tot onbepaalde tyd aan die saad van Abraham, wat u liefgehad het,+ gegee+ nie?
23 en die Skrifgedeelte is vervul wat sê: “Abraham het geloof in Jehovah gestel, en dit is hom as regverdigheid toegereken”,+ en hy is “Jehovah se vriend”+ genoem.