20 Soos wanneer silwer en koper en yster+ en lood en tin in ’n smeltoond bymekaargemaak word, om met vuur daarop te blaas+ om dit te laat smelt,+ so sal ek hulle in my toorn en in my woede bymekaarmaak, en ek sal blaas en julle laat smelt.
2 “Maar wie sal die dag van sy koms verdra,+ en wie sal standhou wanneer hy verskyn?+ Want hy sal soos die vuur van ’n louteraar+ wees en soos die loog+ van die wassers.+
12 Sy wanskop is in sy hand, en hy sal sy dorsvloer heeltemal skoonmaak en sy koring in die voorraadskuur versamel,+ maar die kaf sal hy met onblusbare vuur verbrand.”+