33 Die vrugte van jou grond en jou hele opbrengs sal geëet word deur ’n volk wat jy nie geken het nie;+ en jy sal iemand word wat altyd net te kort gedoen en verbrysel word.+
7 Julle land is ’n woesteny,+ julle stede is met vuur verbrand;+ julle grond—reg voor julle word dit deur vreemdelinge+ verteer,+ en die verwoesting is soos ’n omverwerping deur vreemdelinge.+
17 “Israel is ’n rondgejaagde skaap.+ Leeus het hom verdryf.+ In die eerste geval het die koning van Assiʹrië hom verslind,+ en in hierdie laaste geval het Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, aan sy gebeente geknaag.+