3 Toe het die Asdodiete die volgende dag vroeg opgestaan, en kyk, Dagon het met sy gesig op die aarde voor die ark van Jehovah gelê.+ En hulle het Dagon geneem en hom weer op sy plek gesit.+
3Koning Nebukadneʹsar het ’n beeld+ van goud gemaak, waarvan die hoogte sestig el en die breedte ses el was. Hy het dit in die vlakte Dura in die regsgebied van Babilon opgerig.+