-
1 Konings 3:26Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
26 Dadelik het die vrou wie se seun die lewende was, vir die koning gesê (want haar innerlike emosies+ is teenoor haar seun opgewek,+ sodat sy gesê het): “Verskoon my,+ my heer! GEE haar die lewende kind. Moet hom hoegenaamd nie doodmaak nie.” Die hele tyd het hierdie ander vrou gesê: “Hy sal nie myne of joune wees nie. SNY deur!”+
-