Matteus 26:67 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 67 Toe het hulle in sy gesig gespoeg+ en hom met hulle vuiste geslaan.+ Ander het hom in die gesig geklap+ Markus 14:65 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 En party het begin om op hom te spoeg+ en sy hele gesig te bedek en hom met hulle vuiste te slaan en vir hom te sê: “Profeteer!” En die geregsdienaars het hom in die gesig geklap en hom weggeneem.+
67 Toe het hulle in sy gesig gespoeg+ en hom met hulle vuiste geslaan.+ Ander het hom in die gesig geklap+
65 En party het begin om op hom te spoeg+ en sy hele gesig te bedek en hom met hulle vuiste te slaan en vir hom te sê: “Profeteer!” En die geregsdienaars het hom in die gesig geklap en hom weggeneem.+