Johannes 12:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 sodat die woord van die profeet Jesaja vervul is wat hy gespreek het: “Jehovah, wie het geloof gestel in wat ons gehoor het?+ En wat die arm van Jehovah betref, aan wie is dit geopenbaar?”+ Romeine 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Tog het hulle nie almal die goeie nuus gehoorsaam nie.+ Want Jesaja sê: “Jehovah, wie het geloof gestel in wat by ons gehoor is?”+
38 sodat die woord van die profeet Jesaja vervul is wat hy gespreek het: “Jehovah, wie het geloof gestel in wat ons gehoor het?+ En wat die arm van Jehovah betref, aan wie is dit geopenbaar?”+
16 Tog het hulle nie almal die goeie nuus gehoorsaam nie.+ Want Jesaja sê: “Jehovah, wie het geloof gestel in wat by ons gehoor is?”+