Matteus 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Tog het hy hom nie geantwoord nie, nee, nie ’n woord nie, sodat die goewerneur baie verwonderd was.+ Handelinge 8:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En die gedeelte van die Skrif wat hy hardop gelees het, was dit: “Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word, en soos ’n lam wat stom is voor sy skeerder, so maak hy nie sy mond oop nie.+
14 Tog het hy hom nie geantwoord nie, nee, nie ’n woord nie, sodat die goewerneur baie verwonderd was.+
32 En die gedeelte van die Skrif wat hy hardop gelees het, was dit: “Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word, en soos ’n lam wat stom is voor sy skeerder, so maak hy nie sy mond oop nie.+