Jesaja 45:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Versamel julle en kom.+ Kom almal nader, julle wat uit die nasies ontkom het.+ Dié wat die hout van hulle gesnede beeld dra, het geen kennis bekom nie, ook nie dié wat bid tot ’n god wat nie kan red nie.+
20 “Versamel julle en kom.+ Kom almal nader, julle wat uit die nasies ontkom het.+ Dié wat die hout van hulle gesnede beeld dra, het geen kennis bekom nie, ook nie dié wat bid tot ’n god wat nie kan red nie.+